Archive for September, 2020

Slim, onvoorspelbare roman – Jonathan Amid – Netwerk24 – 30 Augustus 2020

Posted on: September 4th, 2020 by admin No Comments

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/slim-onvoorspelbare-roman-20200829

Wilde rit deur donker psige van verkragter – Neil van Heerder – Netwerk24 – 17 Augustus 2020

Posted on: September 4th, 2020 by admin No Comments

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/wilde-rit-deur-donker-psige-van-verkragter-20200816?fbclid=IwAR2pxpJL56QOC00pWZ-tcsSbkTUL4xrDlti0sA8JwCorfJ1I6OV4gbVWQ0g

Kassie Kasselman is terug (negende spanningsroman) – Netwerk24 – 22 Julie 2020

Posted on: September 4th, 2020 by admin No Comments

https://www.netwerk24.com/ZA/Tygerburger/Nuus/kassie-kasselman-is-terug-20200721-2

Skrywer Rudie van Rensburg: “Vroue het slagoffers van misdaad geword” – Netwerk24 – 26 Junie 2020

Posted on: September 4th, 2020 by admin No Comments

https://www.netwerk24.com/sarie/Myself/Boeke/skrywer-rudie-van-rensburg-vroue-het-slagoffers-van-die-misdaad-geword-20200626

Hans gee Herklaas horings

Posted on: September 4th, 2020 by admin No Comments

Hans van Kraaienburg, verlosser van die inwoners van Huis Madeliefie, is óp van al hul klagtes. Noudat hul drakoniese matrone iets van die verlede is, is daar steeds etlike klein probleempies wat Hans as beheerraadslid moet oplos – en dít met gans te min geld in die kietie. Wanneer sy vriend Vasie hom dus nooi vir ’n vakansietjie op Hermanus, as huisgaste van dié se neef Herklaas, is Hans maar te gretig om sy safaripakke te pak.

Op Hermanus gekom, vind die twee dat Herklaas in die sop is: sy blyplek staan net mooi op die plek wat die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, geoogmerk het vir sy enorme nuwe hotel – maar Herklaas wil nié verkoop nie. Wanneer Grond en sy kriminele handlangers hardhandig raak, tree Hans tot die stryd toe – Herklaas moet ’n stel horings kry, en vir Grond trompop loop!

Hans steek die Rubicon oor was ’n topverkoper, en Hans se tweede avontuur gaan lesers net so laat kraai van die lag.

Sosiale Netwerke


css.php Top