Archive for May, 2017

Kamikaze

Posted on: May 5th, 2017 by admin No Comments

Kassie Kasselman is kriewelrig . . . Sy lewe lank was hy ’n poliesman, maar wragtig, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees . . . En hy’t juis ’n ander werksaanbod.

Te midde van sy loopbaankrisis kom Kassie teen die grieseligste booswig nóg te staan, een met ’n moordloopbaan wat terugstrek na die Apartheidsera, en hy moet blitsig skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee.

Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, vervalste medikasie, die ontkleeklub-skemerwêreld en ’n moordenaar uit jou nagmerries – dis als hier in Kamikaze!

Sosiale Netwerke


css.php Top