Ys – Resensie deur Elzette Steenkamp – Litnet 2018-06-20

By admin  | 

 June 27th, 2018 | 


Plaaslike boekwinkels se rakke staan deesdae vol van Afrikaanse spanningsverhale met kragtige een-woord titels. Vir diegene wat op soek is na ’n lekkerlees-boek om die stil Sondag-middagure, voor die Carte Blanche-deuntjie begin speel, mee te verwyl, is een grilller seker net so goed soos die ander. Maar verkies jy ’n intelligente, ...

Groen noir in skakerings van euwel bemeester – Jonathan Amid – Media 24-dagkoerante – 23 April 2018

By admin  | 

 June 15th, 2018 | 


Ys - Queillerie   Elke Kassie Kasselman-boek ontwikkel ’n duidelike skrywerstalent en kondig luidkeels aan: Hier lewe ’n liefde vir Afrikaans en vir misdaadfiksie as ’n genre, skryf Jonathan Amid.   Rudie van Rensburg het duidelik geen erg aan voorskriftelike reëls nie. Reeds met sy debuut, Slagyster, het hy gewaag deur sy (nou) geliefde ...

Nuwe Van Rensburg sal grootste skurke beïndruk – Jaco Fouche – Rapport – 22 April 2018

By admin  | 

 June 15th, 2018 | 


Ys- Queillerie   Met die aktuele gegewe, vinnige tempo en skurke met implemente en ondernemingsgees in sy sesde misdaadroman, wys Rudie van Rensburg hy hoef vir geen ander krimi-skrywer terug te staan nie, skryf Jaco Fouche.   Dié boek het een van die kortste en treffendste titels wat ek nog gesien het. Dit dui ...

Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg – Maryke Roberts – LitNet

By admin  | 

 March 23rd, 2018 | 


2018-03-19 Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders – wat hy die Verenigde Nasies noem omdat hulle die hele aardbol vol woon – maneuvreer hom vanuit hul oorsese huise in Huis Madeliefie in. Hy wil nie gaan nie; die inbraak by sy huis ’n maand gelede ...

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg – Danie Botha – LitNet

By admin  | 

 March 23rd, 2018 | 


2018-03-19 Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg is die komiese én lewensgetroue roman oor die bejaarde Hans van Kraaienburg. Hy is 90 jaar oud. Dit begin by wewenaar Hans se afskeid van sy huis. Sy kinders is oor verskillende vastelande en eilande versprei. Die driftige Carla se mense is in ...

‘Hans’ is ’n hupse hoogtepunt van die jaar – Annelize van der Ryst – Rapport – 26 November 2017

By admin  | 

 November 30th, 2017 | 


Die spanningsverhaalskrywer Rudie van Rensburgse se eerste komiese roman behoort vanjaar tot in vele Kerskouse te huppel, skryf Annelize van der Ryst.   Reeds ná die eerste paragraaf van Hans steek die Rubicon oor weet die leser: Hier kom ’n ding: moeilikheid, ja, maar van die verkneukellékker soort! Die hoofkarakter in die ...

Ouetehuis op horings geneem – Schalk Schoombie – Die Burger/Volksblad/Beeld – 27 November 2017

By admin  | 

 November 30th, 2017 | 


Hans steek die Rubicon oor – Rudie van Rensburg   Rudie van Rensburg steek die brug van spanningsverhale tot komiese roman skynbaar moeiteloos oor. Humor bly ’n taai kalant, kultuurgebonde en glibberig, en dit verg kennis van klugtige konvensie om die leser se lagspiere deurgaans te prikkel. Dié skrywer besef dat komiese karakters ...

Kamikaze Nederlandse recensie: Herman Meulemans

By admin  | 

 July 28th, 2017 | 


*Spoiler alert: Hierdie bespreking mag dalk sekere kinkels en intriges verklap; lees op eie risiko.* De nieuwe krimi van Rudie van Rensburg – onlangs uitgegeven door Queillerie – werkt verslavend. Tweeënzestig hoofdstukken slingeren de lezer van de Nuweland-politieafdeling in de West-Kaap, de veiligheidsdiensten, de Islamitische Broederschap, naar de wapenhandel, de medicijnenmaffia ...


Sosiale Netwerke


css.php Top