Rudie van Rensburg volg die knap Kopskoot op met Judaskus, ’n spanningsverhaal wat lesers helder oordag en deurnag in ’n klemgreep knoop. Sy innemende protagonis, die effens verslonsde kaptein Kassie Kasselman (wat nogal aan TV se Columbo herinner), probeer sin maak van ’n reeks moorde wat daarop dui dat ’n Boeremafia ...
Laat ons begin by die kwas − daardie agbare instrument wat Suid-Afrikaanse kunsversamelaars laat kwyl en wat die sleutel is tot inspekteur Kassie Kasselman se deurbraak wanneer hy ’n reeks moorde op ses-en-vyftig-jarige wit mans ondersoek. Hand aan hand met die elemente waarna ’n leser van hierdie genre soek, strek Rudie ...
Jonathan Amid reviews a new Afrikaans crime novel by Rudie van Rensburg. Kopskoot, the second in the Inspector Kassie Kasselman crime thrillers is a confident, carefully plotted and entertaining effort that offers both a compelling antihero protagonist as detective figure and a sharply constructed narrative that keeps the tension levels high ...
Deborah Steinmair Kopskoot deur Rudie van Rensburg. Uitgewer: Queillerie. Prys: R199. Misdaad is lonend as jy dit reg doen, maar daar is maar 'n handjievol Afrikaanse misdaadskrywers wat lag oor hul bankstate – die skeppers van die Bennie Griessels en die Beeslaers. Nou is daar 'n nuwe kind in die buurt wat ...
Slagyster deur Rudie van Rensburg. Uitgewer: Queillerie. Kalahari: R190. Resensent: Elzette SteenkampRudie van Rensburg se spanningsverhaal Slagyster verras met ’n kompleksiteit wat ’n mens nie aldag van ’n debuutroman verwag nie. Die bloedige burgeroorlog wat in 2009 in Nigerië tussen die wankelrige regering en talle rebelle-groepe gewoed het, dien as agtergrond ...
Slagyster deur Rudie van Rensburg Resensie deur Deborah Steinmair 2013-10-28 Dis moeilik om die daaglikse nuus te troef as dit kom by onvoorspelbare, lukrake geweld en vermetele onderduimsheid. In die oerwoud is alles chaos en gaan dit om die oorlewing van die gewetenlose. En spanningsverhale skiet soos paddastoele op, want ...
Kom dit by spanningsverhale, is Deon Meyer se speurder-inspekteur Bennie Griessel en Karin Brynard se Albert Beeslaar soos goeie vriende vir wie jy graag in jou huis verwelkom. Ontmoet nou in Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster, insp. Kassie Kasselman, hul eweknie. Kasselman (45) is eweneens ’n onwaarskynlike held: Hy dra ...
DIE BEGRAFNISPhil JanseDIE begrafnis is alles behalwe die sedige affêre wat die titel oproep. Inteendeel, dit fokus op die sottigheid wat so dikwels ongenooid kop uitsteek in tragiese omstandighede.’n Hedendaagse plattelandse familie word in uiterste omstandighede gedompel wanneer hul patriarg, Vierman, die emmer skop. Dis egter net die begin van ...
Sosiale Netwerke