https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/skrywer-laat-taal-dans-in-die-boek-20201003
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/slim-onvoorspelbare-roman-20200829
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/wilde-rit-deur-donker-psige-van-verkragter-20200816?fbclid=IwAR2pxpJL56QOC00pWZ-tcsSbkTUL4xrDlti0sA8JwCorfJ1I6OV4gbVWQ0g
Carl Bester, die geslepe speurder wat lesers ses jaar gelede in Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster, ontmoet het, keer terug in sy jongste rondomtalierit, Vloek, en bevestig dat Van Rensburg waaragtig ’n wêreldklas-misdaadfiksieskrywer is, meen Jonathan Amid. Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster (2013), is destyds uit verskeie ...
Met sterk karakterontwikkeling, verrassende kinkels en ’n aktueel gegronde storie, is Vloek ’n oeuvre-hoogtepunt vir Rudie van Rensburg, skryf Francois Bekker. Afrika is nie ’n plek vir sissies nie. Dat ongekende minerale rykdom en hongersnood in een sin genoem word, bevestig dié kontinent se paradoks. Met Vloek werp Rudie van Rensburg ’n ...
Klem van Rudie Van Rensburg Uitgeverij Volt @Singel Uitgeverijen WARME KENNISMAKING MET KNUFFEL-PROTAGONIST… ++ ‘Osako lacht uitbundig, zijn mond wijd opengesperd. De kogel versplinterd zijn voortand, dringt door zijn verhemelte en licht de baret van zijn achterhoofd. Een fontein van bloed spuit uit zijn achterhoofd. Het maakt een rood stippenpatroon op de vaalbruine bladeren ...
“Met Medusa dien Rudie van Rensburg die gif stadig toe – en daar is geen teken van ’n teenmiddel nie.” ’n Nuwe Kassie Kasselman-dossier is iets waarna spanningsvrate jaarliks uitsien – en die goeie nuus is dat daar in 2019 sommer twéé verskyn, Rudie van Rensburg benader sy ambag met ’n duidelike ...
“Van Rensburg kén sy storie, en dis ’n spannende een wat die leser in ’n wurggreep klem.” Medusa Rudie van Rensburg, skrywer van ses misdaadromans met eenwoord-titels (Kamikaze, Ys) en een komiese roman (Hans steek die Rubicon oor), steek ’n donker grens oor met sy agste roman, Medusa. Die gegewe in die boek ...
Sosiale Netwerke