Speurverhale meer as net sosiale kommentaar – Die Burger – 7.01.2014

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


Deur Willem de Vries KAAPSTAD. – Die Skotse ­skrywer Ian ­Rankin sê hy lees graag ­speur­spanningsfiksie om ’n gevoel te kry van hoe ­sake in ’n land daaruit sien. Dit laat ’n mens wonder oor die mate waarin dit vir ­Afrikaanse speurspannings­­ver­hale geld, en meer nog: ­Herken lesers Suid-Afrika in die sosiale ...

Onwaarskynlike held vs. gewetenlose skurke – Landbouweekblad – 18.10.2013

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


SLAGYSTERSKRYWER: Rudie van RensburgUITGEWER: Queillerie. Die boek kos R190 en is by goeie boekwinkels oor die land heen te koop.Daar is ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ’n Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro, deur ...

‘Melkkoerant’ dra vrug – Bloemnuus – 6.09.2013

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


 Deur Rudie van Rensburg, 'n stigtersredakteur van Bloemnuus DIT was ’n sprong in die donker. Ons het nie geweet wat vir ons voorlê nie, nie hoe diep die afgrond is nie en ook nie hoe steil die bult gaan wees om weer bo uit te kom nie. Bloemnuus was die eerste gratis koerant ...

Bleeksiel en bloed in debuutboek – TygerBurger – 21.08.2013

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


Marana Brand van Hulsteyn Kassie Kasselman is werklik ’n onindrukwekkende man. Hy’s nie iemand wat enige vertroue inboesem nie, beslis nie ’n speurder aan wie jy ’n hoëvlak-moordsaak sou toevertrou nie.“Hy’s eintlik maar ’n bleeksiel. Nêrens sal hy soveel as ’n rimpeling op die Richterskaal veroorsaak nie; daarom word Kasselman heeltemal ...

Fantasie, eenvoud en pret deel van sy kuns – TygerBurger- 07.07.2010

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


Marita MeyerRUDIE VAN RENSBURG vermaak nie alleen TygerBurger se lesers weekliks met sy humortekeninge nie, maar hy is ook ’n skilder wie se kunswerke wêreldwyd in versamelings pryk. ’n Solo-tentoonstelling van sy werke vind vandeesmaand in Welgemoed, Bellville, plaas. Dié uitstalling val saam met ’n fokus-artikel oor sy kuns in die ...

‘Misdaadskildery’ aan Nqakula gegee – 07.03.2007

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


Marita Meyer“IN die apartheidsjare het versetkuns ’n belangrike rol gespeel om die onregte teen die mensdom in die kollig te plaas. Die tyd is nou ryp dat visuele kunstenaars saamstaan en hulle weer verset – dié keer teen misdaad.”Só sê mnr. Rudie van Rensburg, ’n Wes-Kaapse kunstenaar wat ’n reuse-skildery ...

Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis – 2.04.2008

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag (28 Maart) by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (SPAT) bekroon. Hul produksie van Die Begrafnis het skoonskip gemaak met die belangrikste pryse en is vanaand nog ‘n keer ...


Sosiale Netwerke


css.php Top