Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Pirana – Litnet – Naomi Meyer, skrywersonderhoude. (2016-05-27)

By admin  | 

 June 2nd, 2016 | 


Skrywers oor hul nuwe boeke: Rudie van Rensburg gesels oor Pirana Hallo Rudie, Kassie Kasselman is terug. Was hy ooit weg? Het jy reg van die begin af geweet Kassie Kasselman gaan terugkeer om verskillende misdaadkwessies op te los? Anders gestel: Skryf jy ’n soort reeks waarvan die boeke nie op mekaar ...

Rudie van Rensburg (1951–) – Litnet, Erika Theron (Skrywersprofiel) (2016-05-27)

By admin  | 

 June 2nd, 2016 | 


Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein in die Vrystaat gebore. Hy is die oudste van twee seuns – sy broer Carl is deesdae ’n prokureur in Bloemfontein. Sy pa, MC (Basie), en sy ma, Christa, is albei in die Vrystaatse platteland gebore. Sy pa, wat oorlede ...

‘Pirana’ gaan lesers weer laat naels kou – Marita Meyer (TygerBurger)

By admin  | 

 June 2nd, 2016 | 


Van die Kaapse gang lands tot die Krugerwildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselrige visdam en die glans-en-skanswêreld van diplomasie, vind kaptein Kassie Kasselman sy pad voel-voel in Rudie van Rensburg se nuwe misdaadroman, Pirana. Dié vierde boek van Van Rensburg word Donderdag 26 Mei by die Dros-restaurant in ...

Kwêla-onderhoud: Rudie van Rensburg

By admin  | 

 July 19th, 2015 | 


Kwêla-onderhoud met Rudie van Rensburg oor sy misdaadromans.

Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Judaskus: Onderhoud met LitNet

By admin  | 

 May 29th, 2015 | 


Skrywers oor hul nuwe boeke: Rudie van Rensburg oor Judaskus   Baie geluk met Judaskus, Rudie. Waarom het jy hierdie boek geskryf? Het iets jou geïnspireer, of het jy gedissiplineerd gesit en begin werk sonder om vir inspirasie te wag? Baie dankie, Naomi! Gewoonlik gaan soek ek na inspirasie deur wyd te lees ...

Elke leidraad lewer hier ’n koue lyk op

By admin  | 

 May 29th, 2015 | 


Kaptein Kassie Kasselman is aan die swymel oor ’n aantreklike nuwe buurvrou, terwyl sy volle aandag eintlik toegespits moet wees op ’n reeks moorde wat vinnig opmekaar volg. Dít nadat iemand se beendere op ’n stortingsterrein aangetref is, wat Kassie noodsaak om nuut te dink oor moordsake van jare gelede. Is ...

Woordfees – 2015

By admin  | 

 February 18th, 2015 | 


Kom luister gerus na my en Irma Venter se gesprek met Madri Victor op 14 Maart (11:00) by die Ertfurthuis by vanjaar se Woordfees. Lees meer deur te klik op Woordfees - 2015.

ATKV-Woordveertjies

By admin  | 

 August 14th, 2014 | 


Die name van die wenners van die ATKV-Woordveertjies word op 12 September bekend gemaak. Die pryse word jaarliks ­toe­geken vir uitsonderlike ­prestasie ­rondom die Afrikaanse woord. Finaliste in verskeie ­kategorieë sluit in: ATKV-prosaprys  Vuurklip deur Marié Heese, ’n Man van min belang deur Chris Karsten (albei uitgegee deur ­Human & Rousseau) en Klimtol ...


Sosiale Netwerke


css.php Top