Arktiese sirkel vonk vir spanningsroman – 23 Mei 2018 – Netwerk24

By admin  | 

 June 10th, 2018 | 


Die bekende misdaadfiksieskrywer Rudie van Rensburg het verlede week sy sesde spanningsroman, Ys, bekendgestel. Aanhangers van sy boeke het die konferensiesaal by Tygervalleisentrum vol gesit om ’n voorsmakie te kry van wat op hulle wag in dié boek. Die joernalis Maryke Roberts het met Van Rensburg gesels oor verskeie aspekte van sy ...

Broeiende ‘Ys’ gaan lesers laat naels kou – 9 Mei 2018 – Netwerk24

By admin  | 

 May 15th, 2018 | 


In Ys, die sesde spanningsroman van Rudie van Rensburg wat pas verskyn het, is daar ’n donker, grieselige ondertoon wat soos skakerings van boosheid chirurgies gedissekteer word, skryf Jonathan Amid in ’n onlangse resensie in Media24 se dagkoerante. Amid skryf Van Rensburg se boeke is grensverskuiwende misdaadromans: “dinamies, eksperimentele dossiere in ...

Hans steek die Rubicon oor: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg – Naomi Meyer – LitNet

By admin  | 

 March 23rd, 2018 | 


2018-01-03 Skrywers oor hulle nuwe boeke: Naomi Meyer vra vir Rudie van Rensburg oor sy boek Hans steek die Rubicon oor. Rudie, met Hans steek die Rubicon oor steek jy self ’n persoonlike Rubicon oor: dis nie ’n spanningsverhaal hierdie nie. Hoekom nie? En voel jy as skrywer dat jy binne enige genre wil kan ...

Anargis in ouetehuis sorg vir loslithumor – Netwerk24 – 8 November 2017

By admin  | 

 November 9th, 2017 | 


“’n Anargis in ’n outehuis. Loslit-humor op sy heel beste – Rudie van Rensburg bewys met hierdie skreeusnaakse roman dat die lewe lekker kan skeefloop vir hulle wat oumensies vlak kyk,” skryf Kerneels Breytenbach op die voorblad van Van Rensburg se nuwe roman, Hans steek die Rubicon oor. Van Rensburg van ...

Kamikaze: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg – Naomi Meyer – Litnet

By admin  | 

 June 8th, 2017 | 


’n Telefoonoproep het Kassie Kasselman nuut laat dink oor sy loopbaan. Maar jou lesers is bly hy’s terug – as speurder in Kamikaze, jou jongste roman. Is hy terug om te bly, Rudie?  Kassie is hier om te bly –- al gaan hy moontlik vorentoe ’n loopbaanskuif maak. Met elke nuwe roman ...

‘Misdaadfiksie moet werklikheid weerspieël’ – Willemien Brümmer – Die Burger 27 Mei 2017

By admin  | 

 June 8th, 2017 | 


Sy vyfde misdaadfiksieroman, Kamikaze, is pas op die rakke, maar Rudie van Rensburg is reeds besig met sy sewende Kassie Kasselman-roman. Willemien Brümmer het oor middagete met hom gepraat oor vervalste medisyne, die verrotting in die polisie en sy beginjare by Volksblad. Hy staan by ’n boekwinkel met die boek Phake ...

‘Moordenaar uit jou nagmerries’ in dié boek – TygerBurger 24 Mei 2017

By admin  | 

 June 8th, 2017 | 


Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, vervalste medikasie, die skemerwêreld van ontkleeklubs en ’n grieselrige moordenaar uit jou nagmerries ... Dís waarmee Kassie Kasselman gekonfronteer word in Kamikaze, die jongste spanningsroman van Rudie van Rensburg, bekende skrywer van Welgemoed en ook Afrikaans-subredakteur by TygerBurger. Maar dis nie al nie. Kassie, die hoofkarakter, staan ook midde-in ...

OOP KAARTE: Murray La Vita gesels met Rudie van Rensburg – ’n ‘Gewone ou’ wat skryf – Die Burger

By admin  | 

 June 19th, 2016 | 


Deur Murray La Vita 17 Junie 2016 00:04 Die Kaapse skrywer Rudie van Rensburg praat oor sy vierde misdaadroman wat pas die lig gesien het in ’n taal wat hy meen gevaar loop om weg te kwyn. Rudie van Rensburg tydens ’n onderhoud in Kaapstad oor sy jongste misdaadroman, Pirana. Foto: Jaco Marais foto: Jaco ...


Sosiale Netwerke


css.php Top