Kom dit by spanningsverhale, is Deon Meyer se speurder-inspekteur Bennie Griessel en Karin Brynard se Albert Beeslaar soos goeie vriende vir wie jy graag in jou huis verwelkom. Ontmoet nou in Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster, insp. Kassie Kasselman, hul eweknie. Kasselman (45) is eweneens ’n onwaarskynlike held: Hy dra ...
DIE BEGRAFNISPhil JanseDIE begrafnis is alles behalwe die sedige affêre wat die titel oproep. Inteendeel, dit fokus op die sottigheid wat so dikwels ongenooid kop uitsteek in tragiese omstandighede.’n Hedendaagse plattelandse familie word in uiterste omstandighede gedompel wanneer hul patriarg, Vierman, die emmer skop. Dis egter net die begin van ...
Sosiale Netwerke