Slagyster-resensie (LitNet) – 28.10.2013

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


Slagyster deur Rudie van Rensburg Resensie deur Deborah Steinmair  2013-10-28           Dis moeilik om die daaglikse nuus te troef as dit kom by onvoorspelbare, lukrake geweld en vermetele onderduimsheid. In die oerwoud is alles chaos en gaan dit om die oorlewing van die gewetenlose. En spanningsverhale skiet soos paddastoele op, want ...

Nuwe speurder in familiekring – Die Burger – 02.09.2013

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


Kom dit by spanningsverhale, is Deon Meyer se speurder-inspekteur Bennie Griessel en Karin Brynard se Albert Beeslaar soos goeie vriende vir wie jy graag in jou huis verwelkom. Ontmoet nou in Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster, insp. Kassie Kasselman, hul eweknie. Kasselman (45) is eweneens ’n onwaarskynlike held: Hy dra ...

Toneelstuk prikkel lagspiere – Volksblad -29.12.2008

By admin  | 

 May 1st, 2014 | 


DIE BEGRAFNISPhil JanseDIE begrafnis is alles behalwe die sedige affêre wat die titel oproep. Inteendeel, dit fokus op die sottigheid wat so dikwels ongenooid kop uitsteek in tragiese omstandighede.’n Hedendaagse plattelandse familie word in uiterste omstandighede gedompel wanneer hul patriarg, Vierman, die emmer skop. Dis egter net die begin van ...


Sosiale Netwerke


css.php Top