Merk Rudie van Rensburg Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795802140 Rudie van Rensburg se Merk volg op die hakke van Medusa en Vloek. Lesers en resensente is ewe opgewonde oor dié nuwe misdaadroman. Kaptein Kassie Kasselman is terug! Niks aan sy antiheldstatus het verander nie. Die kaptein versamel steeds posseëls, luister na boeremusiek en dra sy rooi windjekker, dié keer met ’n skynbaar ...
Titel: Hans gee Herklaas horings Skrywer: Rudie van Rensburg Uitgewer: Queillerie, 2020 ISBN: 9780795802324 Rudie van Rensburg het al agt gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze (die 2018-wenner van die ATKV Woordveertjie vir spanningsfiksie), Ys, Medusa en Vloek, en die komiese roman Hans steek die Rubicon oor. In sy nuutste komiese roman, Hans gee vir Herklaas horings, is Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, ...
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/skrywer-laat-taal-dans-in-die-boek-20201003
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/slim-onvoorspelbare-roman-20200829
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/wilde-rit-deur-donker-psige-van-verkragter-20200816?fbclid=IwAR2pxpJL56QOC00pWZ-tcsSbkTUL4xrDlti0sA8JwCorfJ1I6OV4gbVWQ0g
Carl Bester, die geslepe speurder wat lesers ses jaar gelede in Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster, ontmoet het, keer terug in sy jongste rondomtalierit, Vloek, en bevestig dat Van Rensburg waaragtig ’n wêreldklas-misdaadfiksieskrywer is, meen Jonathan Amid. Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster (2013), is destyds uit verskeie ...
Met sterk karakterontwikkeling, verrassende kinkels en ’n aktueel gegronde storie, is Vloek ’n oeuvre-hoogtepunt vir Rudie van Rensburg, skryf Francois Bekker. Afrika is nie ’n plek vir sissies nie. Dat ongekende minerale rykdom en hongersnood in een sin genoem word, bevestig dié kontinent se paradoks. Met Vloek werp Rudie van Rensburg ’n ...
Klem van Rudie Van Rensburg Uitgeverij Volt @Singel Uitgeverijen WARME KENNISMAKING MET KNUFFEL-PROTAGONIST… ++ ‘Osako lacht uitbundig, zijn mond wijd opengesperd. De kogel versplinterd zijn voortand, dringt door zijn verhemelte en licht de baret van zijn achterhoofd. Een fontein van bloed spuit uit zijn achterhoofd. Het maakt een rood stippenpatroon op de vaalbruine bladeren ...
Sosiale Netwerke