Kamikaze: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg – Naomi Meyer – Litnet

By admin  | 

 June 8th, 2017 | 


’n Telefoonoproep het Kassie Kasselman nuut laat dink oor sy loopbaan. Maar jou lesers is bly hy’s terug – as speurder in Kamikaze, jou jongste roman. Is hy terug om te bly, Rudie?  Kassie is hier om te bly –- al gaan hy moontlik vorentoe ’n loopbaanskuif maak. Met elke nuwe roman ...

‘Misdaadfiksie moet werklikheid weerspieël’ – Willemien Brümmer – Die Burger 27 Mei 2017

By admin  | 

 June 8th, 2017 | 


Sy vyfde misdaadfiksieroman, Kamikaze, is pas op die rakke, maar Rudie van Rensburg is reeds besig met sy sewende Kassie Kasselman-roman. Willemien Brümmer het oor middagete met hom gepraat oor vervalste medisyne, die verrotting in die polisie en sy beginjare by Volksblad. Hy staan by ’n boekwinkel met die boek Phake ...

‘Moordenaar uit jou nagmerries’ in dié boek – TygerBurger 24 Mei 2017

By admin  | 

 June 8th, 2017 | 


Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, vervalste medikasie, die skemerwêreld van ontkleeklubs en ’n grieselrige moordenaar uit jou nagmerries ... Dís waarmee Kassie Kasselman gekonfronteer word in Kamikaze, die jongste spanningsroman van Rudie van Rensburg, bekende skrywer van Welgemoed en ook Afrikaans-subredakteur by TygerBurger. Maar dis nie al nie. Kassie, die hoofkarakter, staan ook midde-in ...

OOP KAARTE: Murray La Vita gesels met Rudie van Rensburg – ’n ‘Gewone ou’ wat skryf – Die Burger

By admin  | 

 June 19th, 2016 | 


Deur Murray La Vita 17 Junie 2016 00:04 Die Kaapse skrywer Rudie van Rensburg praat oor sy vierde misdaadroman wat pas die lig gesien het in ’n taal wat hy meen gevaar loop om weg te kwyn. Rudie van Rensburg tydens ’n onderhoud in Kaapstad oor sy jongste misdaadroman, Pirana. Foto: Jaco Marais foto: Jaco ...

Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Pirana – Litnet – Naomi Meyer, skrywersonderhoude. (2016-05-27)

By admin  | 

 June 2nd, 2016 | 


Skrywers oor hul nuwe boeke: Rudie van Rensburg gesels oor Pirana Hallo Rudie, Kassie Kasselman is terug. Was hy ooit weg? Het jy reg van die begin af geweet Kassie Kasselman gaan terugkeer om verskillende misdaadkwessies op te los? Anders gestel: Skryf jy ’n soort reeks waarvan die boeke nie op mekaar ...

Rudie van Rensburg (1951–) – Litnet, Erika Theron (Skrywersprofiel) (2016-05-27)

By admin  | 

 June 2nd, 2016 | 


Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein in die Vrystaat gebore. Hy is die oudste van twee seuns – sy broer Carl is deesdae ’n prokureur in Bloemfontein. Sy pa, MC (Basie), en sy ma, Christa, is albei in die Vrystaatse platteland gebore. Sy pa, wat oorlede ...

‘Pirana’ gaan lesers weer laat naels kou – Marita Meyer (TygerBurger)

By admin  | 

 June 2nd, 2016 | 


Van die Kaapse gang lands tot die Krugerwildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselrige visdam en die glans-en-skanswêreld van diplomasie, vind kaptein Kassie Kasselman sy pad voel-voel in Rudie van Rensburg se nuwe misdaadroman, Pirana. Dié vierde boek van Van Rensburg word Donderdag 26 Mei by die Dros-restaurant in ...

Kwêla-onderhoud: Rudie van Rensburg

By admin  | 

 July 19th, 2015 | 


Kwêla-onderhoud met Rudie van Rensburg oor sy misdaadromans.


Sosiale Netwerke


css.php Top