Nuus:

Ys on SA Book Awards shortlist

By admin  | 

 August 18th, 2019 | 


SA BOOK AWARDS as voted for by South African booksellers! South African booksellers are invited to vote for their favourite titles and for the first time there will be three categories plus an overall winner. Congratulations to our authors (and editors) whose books made these shortlists: Favourite bestselling Adult Fiction title: * Prooi by ...

’n Onderhoud met Rudie van Rensburg oor Medusa – Litnet – Maart 2019

By admin  | 

 March 11th, 2019 | 


Rudie van Rensburg vertel vir Naomi Meyer van sy jongste boek, Medusa, wat ook vanjaar by die US Woordfees in ’n boekgesprek bespreek word. Rudie, baie geluk met die verskyning van Medusa. Ek moet jou sê: hierdie boek van jou het my geraak en plek-plek my hart gebreek. Hoeveel van hierdie storie is ...

Medusa boor ’n donker aar oop – TygerBurger – 6 Maart 2019

By admin  | 

 March 11th, 2019 | 


In Medusa boor Rudie van Rensburg ’n donkerder nuwe aar oop vir speurder Kassie Kasselman, sê Queillerie-uitgewers oor Van Rensburg se sewende spanningsroman wat pas verskyn het. Daar is mensehandel en psigopatie om mee handgemeen te raak – en kinderlewens op die spel. Van Rensburg, wat in Welgemoed woon, sê dat hierdie ...

PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Rudie van Rensburg, Lien Botha en Karel Schoeman – Litnet

By admin  | 

 June 15th, 2018 | 


Na afloop van die Mei 2018-sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), sal die volgende drie vertalings befonds word: ’n Nederlandse vertaling van Slagyster deur Rudie van Rensburg ’n Nederlandse vertaling van Wonderboom deur Lien Botha ’n Nederlandse vertaling van Die hemeltuin deur Karel Schoeman. Slagyster, ...

Arktiese sirkel vonk vir spanningsroman – 23 Mei 2018 – Netwerk24

By admin  | 

 June 10th, 2018 | 


Die bekende misdaadfiksieskrywer Rudie van Rensburg het verlede week sy sesde spanningsroman, Ys, bekendgestel. Aanhangers van sy boeke het die konferensiesaal by Tygervalleisentrum vol gesit om ’n voorsmakie te kry van wat op hulle wag in dié boek. Die joernalis Maryke Roberts het met Van Rensburg gesels oor verskeie aspekte van sy ...


Vloek


Vloek is die agste spanningsroman wat uit die pen van Rudie van Rensburg verskyn. Dit is van einde Augustus 2019 by boekwinkels landwyd beskikbaar. Lees meer onder boeke.

Boeke


Biografie:


Rudie van Rensburg is 'n skrywer en skilder van Kaapstad. Sy debuutroman, Slagyster, het in 2013 by Queillerie-uitgewers verskyn. Hy is 'n gewese joernalis wat by verskeie publikasies gewerk het voordat hy vir twee dekades in die korporatiewe wêreld werksaam was.

Lees Meer


Sosiale Netwerke


css.php Top